Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig.
Bobbejaan klim die berg om die boere vererg.
Hoera, vir die jollie Bobbejaan!
Of kies een abonnement:
Of kies een abonnement:
Of kies een abonnement:
Agenda werkplaats
27 september 2026
Zingen
Koor op school
11 oktober 2026
Instrumentaal
Ukelele spelen
25 oktober 2026
Zingen
Koordag
29 oktober 2026
Instrumentaal
Bamboefluit bouwen
1 november 2026
Dans & beweging
Bewegend zingen met kleuters
8 november 2026
Zingen
Zingen met je klas
1.
Refr.
O, moenie huil nie, o, moenie treur nie,
die Stellenbosch se boys kom weer.
die Stellenbosch se boys kom weer.
2.
Bobbejaan sluip die dal, so haastig en so lastig.
Bobbejaan sluip die dal om die boere te verval.
Hoera, vir die jollie Bobbejaan!
Bobbejaan sluip die dal om die boere te verval.
Hoera, vir die jollie Bobbejaan!
3.
Bobbejaan kruip die haag, so haastig en so lastig.
Bobbejaan kruip die haag om die boere te verjaag.
Hoera, vir die jollie Bobbejaan!
Bobbejaan kruip die haag om die boere te verjaag.
Hoera, vir die jollie Bobbejaan!